top of page

Verstaan en Hanteer Angs Beter

  • 365 Days
  • 6 Steps

About

Hierdie program sluit 'n werksboek en 6 videos in om jou te help om angs beter te verstaan en hanteringsvaardighede aan te leer. Instruksies om die program te koop: -Druk op "Join" om te begin. -Druk dan "Sign Up" en dan 'Sign up with Google" – dit is die vinnigste en maklikste manier. -Voltooi die betaling veilig aanlyn. -Jy sal dan onmiddellik toegang hê tot die program vir 100 dae op die webtuiste. As jy enige tegniese probleme ervaar probeer jou VPN af sit en probeer weer of kontak my op whatsapp 083 999 8091

You can also join this program via the mobile app. Go to the app

Instructors

Price

ZAR 950.00

Share

bottom of page