top of page

’n Werkswinkel om Angs te Verstaan en te Hanteer

  • 100 Days
  • 6 Steps

About

Hierdie aanlyn werkswinkel help jou om angs beter te verstaan en hanteringsvaardighede aan te leer. Jy leer wat angs is en kry praktiese tegnieke om jou te help kalmeer in gespanne oomblikke, ons leer dan om negatiewe gedagtes wat angs aanwakker te identifiseer en stap vir stap te herstruktureer. Alles word aangebied in toeganklike videoformaat, met 'n werksboek om jou deur die proses te lei. As bonus sluit die werkswinkel ook ’n ekstra video in oor algemene kommunikasielokvalle in verhoudings, en hoe om hierdie patrone te breek. Instruksies om die werkswinkel te koop: -Druk op "Join" om te begin. -Druk dan "Sign Up" en dan 'Sign up with Google" – dit is die vinnigste en maklikste manier. -Voltooi die betaling veilig aanlyn. -Jy sal dan onmiddellik toegang hê tot die program vir 100 dae op die webtuiste. As jy enige tegniese probleme ervaar probeer jou VPN af sit en probeer weer of kontak my op whatsapp 083 999 8091

You can also join this program via the mobile app. Go to the app

Instructors

Price

ZAR 1,500.00

Share

bottom of page